Kit Harington

Kit Harington (gebore 26 Desember 1986) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pompeii (2014), Seventh Son (2014), en How to Train Your Dragon 2 (2014), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).[1]

Kit Harington
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamChristopher Catesby Harington 
Geboorte26 Desember 1986 (1986-12-26) (36 jaar oud)
NasionaliteitEngels
Beroep(e)Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2012: Silent Hill: Revelation
  • 2014: Pompeii
  • 2014: Seventh Son
  • 2014: How to Train Your Dragon 2
  • 2014: Testament of Youth
  • 2015: MI-5
  • 2016: Brimstone
  • 2018: The Death and Life of John F. Donovan
  • 2019: How to Train Your Dragon: The Hidden World

Televisiereekse

Televisierolprente

  • 2012: Game of Thrones: You Win or You Die - Inside the HBO Series
  • 2015: 7 Days in Hell
  • 2015: Juego de Tronos: Especial Reino Español

Video's

  • 2011: Game of Thrones: Inside the Night's Watch
  • 2012: Game of Thrones: Season 2 - In Production, Iceland
  • 2015: The Making of Testament of Youth

Verwysings

  1. "'Game of Thrones' neem voortou by Emmy-nominasies". Maroela Media. 17 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 17 Julie 2019.

Eksterne skakels