Kingston, Jamaika

Kingston is die hoofstad en grootste stad van Jamaika, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad het in 2011 'n bevolking van 1 041 084 gehad en 'n oppervlakte van 480 km². Kingston is in 1692 gestig en is aan Jamaika se suidkus geleë. Dit is die grootste Engelstalige stad in die Amerikas suid van die Verenigde State.

Kingston

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Jamaika Jamaika
 Koördinate17°59′N 76°48′W / 17.983°N 76.800°W / 17.983; -76.800
 Stigting1692
 Oppervlakte: 
 - Totaal480 vk km
 Hoogte bo seevlak9 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)1 041 084
 - Bevolkingsdigtheid1 358/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 TydsoneUTC -5
 BurgemeesterDelroy Williams

Tydens die Krieketwêreldbeker 2007 is Kingston se Sabinapark vir sewe wedstryde ingespan.

Eksterne skakels wysig