Karl Nehammer

Kanselier van Oostenryk sedert 2021

Karl Nehammer (Duits: [kaɐ̯l ˈneːhamɐ]; gebore op 18 Oktober 1972) is 'n Oostenrykse politikus wat sedert 6 Desember 2021 die 32ste en huidige kanselier van Oostenryk is. 'n Lid van die Oostenrykse Volksparty (ÖVP), was voorheen minister van die Binnelandse Sake van 2020 tot 2021, hoofsekretaris van die ÖVP van 2018 tot 2020, asook lid van die Nasionale Raad van 2017 tot 2020. Nehammer het die kanselierskap aanvaar as die opvolger van Alexander Schallenberg, wat bedank het om terug te keer as Minister van Buitelandse Sake.[1]

Karl Nehammer
Karl Nehammer
Karl Nehammer in 2023

Kanselier van Oostenryk
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Desember 20210
ViseWerner Kogler
PresidentAlexander Van der Bellen
Voorafgegaan deurAlexander Schallenberg

Persoonlike besonderhede
GeboreKarl Nehammer
19 Oktober 1972 (1972-10-19) (51 jaar oud)
Wene, Oostenryk
Politieke partyOostenrykse Volksparty (2009–nou)
Eggenoot/-noteKatharina Nidetzky
Kind(ers)2
Alma materUniversiteit vir Voortgesette Onderwys Krems

Verwysings

wysig
  1. "Karl Nehammer, MSc". National Council (in Duits). Besoek op 3 Desember 2021.