Kabinet van Cyril Ramaphosa, Feb 2018

Kabinet van Suid-Afrika
Eerste kabinet van Cyril Ramaphosa

Cyril Ramaphosa
President:
Cyril Ramaphosa
Party:
ANC
Periode:
Feb 2018 – Mei 2019
Republiek van Suid-Afrika

Hierdie kabinet is President Cyril Ramaphosa se eerste kabinet wat op 26 Februarie 2018 aangewys is.

Die politikus en destyds-nuutverkose president van die ANC, Cyril Ramaphosa, is op 15 Februarie 2018[1] as die vyfde President van die Republiek van Suid-Afrika ingehuldig, om die res van Jacob Zuma se ampstermyn uit te dien. Kort hierna, op 26 Februarie 2018 het hy sy nuwe kabinet aangekondig.[2] Hierdie kabinet se termyn het op 29 Mei 2019 verstryk, waarna Ramaphosa se nuwe, verkleinde kabinet[3][4] ingehuldig is.

Legende
African National Congress
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party

Kabinetsministers wysig

PosMinisterTermynParty
President van Suid-AfrikaSy Eksellensie Cyril Ramaphosa2018huidigANC
Adjunkpresident van Suid-AfrikaSy Eksellensie David Mabuza2018huidigANC
Minister van ArbeidDie agb. Mildred Oliphant LP2018ANC
Minister van Basiese OnderwysDie agb. Angie Motshekga LP2009ANC
Minister van Beplanning, Monitering en Evaluering in die PresidensieDie agb. Nkosazana Dlamini-Zuma LP2018ANC
Minister van Binnelandse SakeDie agb. Malusi Gigaba MP (tot 13 Nov 2018)
Die agb. Siyabonga Cwele (sedert 22 Nov 2018)
2018SAKP
Minister van Ekonomiese OntwikkelingDie agb. Ebrahim Patel LP2009SAKP
Minister van EnergieDie agb. Jeff Radebe LP2018SAKP
Minister van FinansiesDie agb. Nhlanhla Nene LP (tot 9 Okt 2018)
Die agb. Tito Mboweni (sedert 9 Okt 2018)
2018ANC
Minister van GesondheidDie agb. Aaron Motsoaledi LP2009ANC
Minister van Handel en NywerheidDie agb. Rob Davies LP2009SAKP
Minister van Hoër Onderwys en OpleidingDie agb. Naledi Pandor LP2018ANC
Minister van Internasionale Betrekkinge en SamewerkingDie agb. Lindiwe Sisulu LP2018ANC
Minister van Kleinsake-ontwikkelingDie agb. Lindiwe Zulu LP2014ANC
Minister van Kommunikasie (versmelt in 2018)Die agb. Nomvula Mokonyane LP20182018ANC
Minister van Kommunikasie,
Telekommunikasie en Poswese
Die agb. Siyabonga Cwele LP (tot 22 Nov 2018)
Die agb. Stella Ndabeni-Abrahams (22 Nov 2018 tot 5 Augustus 2021)
2014ANC
Minister van Kuns en KultuurDie agb. Nathi Mthethwa LP2014ANC
Minister van Landbou, Bosbou en VisseryeDie agb. Senzeni Zokwana LP2014ANC
Minister van Landelike Ontwikkeling en GrondhervormingDie agb. Maite Nkoana-Mashabane LP2018ANC
Minister van Maatskaplike OntwikkelingDie agb. Susan Shabangu LP2018ANC
Minister van Menslike NedersettingsDie agb. Nomaindia Mfeketo LP2018ANC
Minister van Minerale BronneDie agb. Gwede Mantashe LP2018ANC
Minister van OmgewingsakeDie agb. Edna Molewa LP (tot 22 Sep 2018, †)
Die agb. Nomvula Mokonyane (22 Nov 2018–Mei 2019)
2014ANC
Minister van Openbare OndernemingsDie agb. Pravin Gordhan LP2018ANC
Minister van Openbare WerkeDie agb. Thulas Nxesi LP2011ANC
Minister van PolisieDie agb. Bheki Cele LP2018ANC
Minister van Samewerkende Regering
en Tradisionele Aangeleenthede
Die agb. Zweli Mkhize LP2018ANC
Minister van Sport en OntspanningDie agb. Tokozile Xasa LP2018ANC
Minister van die Staatsdiens en -administrasieDie agb. Ayanda Dlodlo LP2018ANC
Minister van StaatsveiligheidDie agb. Dipuo Letsatsi-Duba LP2018ANC
Minister van ToerismeDie agb. Derek Hanekom LP2018ANC
Minister van Verdediging en Militêre VeteraneDie agb. Nosiviwe Mapisa-Nqakula LP2013ANC
Minister van VervoerDie agb. Blade Nzimande LP2018SAKP
Minister van Vroue in die PresidensieDie agb. Bathabile Dlamini LP2018ANC
Minister van Water en SanitasieDie agb. Gugile Nkwinti LP2018ANC
Minister van Wetenskap en TegnologieDie agb. Mmamoloko Kubayi LP2018ANC

Skommelinge wysig

  • Finansies: 9 Oktober 2018 – Nhlanhla Nene uit, Tito Mboweni in.
  • Binnelandse Sake: 13 November 2018 – Malusi Gigaba uit, Blade Nzimande in (waarnemend).
  • Minister van Binnelandse Sake: 22 November 2018 – Siyaboga Cwele in, Blade Nzimande uit.
  • Telekommunikasie en Poswese smelt op 22 November 2018 met Kommunikasie saam tot Kommunikasie, Telekommunikasie en Poswese; nuwe minister Stella Ndabeni-Abrahams.
  • Omgewingsake: 22 November 2018 – Nomvula Mokonyane volg Edna Molewa op, wie in September 2018 oorlede is

Verwysings wysig

  1. "Cyril Ramaphosa Inaugurated as South African President". Global Research (in Engels). 16 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2020. Besoek op 21 November 2018.
  2. "Ramaphosa stamps mark with SA reshuffle". BBC (in Engels). 26 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Februarie 2020. Besoek op 21 November 2018.
  3. (en) IN FULL| Cyril Ramaphosa's new cabinet, in his own words. Besoek op 29 Mei 2019.
  4. (en) Ramaphosa announces his Cabinet: Here’s the complete list of ministers. Besoek op 29 Mei 2019.

Eksterne skakels wysig

Voorafgegaan deur
Zuma II
1ste Kabinet van Cyril Ramaphosa

Februarie 2018 – Mei 2019
Opgevolg deur
Ramaphosa II