Kaapstad-stadion

Die Kaapstad-stadion (Engels: Cape Town Stadium, Xhosa: Inkundla yezemidlalo yaseKapa[2]) in Kaapstad, Suid-Afrika, is 'n stadion wat gebou is met die oog op die 2010 Sokkerwêreldbeker.[3] Gedurende die beplanningsfase is daar na die stadion verwys as die Afrika Rennaisance-stadion en die stadion wat afgebreek is om plek te maak vir die Kaapstad-stadion was bekend as die Groenpunt-stadion.

Kaapstad-stadion
Lugbeeld van die Kaapstad-stadion

LiggingGroenpunt, Kaapstad, Suid-Afrika
Koördinate33°54′12.46″S 18°24′40.15″O / 33.9034611°S 18.4111528°O / -33.9034611; 18.4111528Koördinate: 33°54′12.46″S 18°24′40.15″O / 33.9034611°S 18.4111528°O / -33.9034611; 18.4111528
EienaarStad Kaapstad
Kapasiteit57 367[1]
OppervlakGras
Konstruksie
Gebou26 Maart 2007
Geopen14 Desember 2009
BoukosteR4,4 miljard
ArgitekGMP Argitekte, Louis Karol Argitekte, Point Argitekte
Alg. kontrakteurMurray & Roberts/ WBHO
Huurders
Ajax Kaapstad (PSL) (2010–hede)
Kaapstad FC (PSL) (2016–hede)
Westelike Provinsie (2021–hede)
Stormers (2021–hede)
Kaapstad-stadion soos gesien vanaf Tafelbaai in 2012
Die ou Groenpunt-stadion in 2006, kort voordat dit afgebreek is

Wedstryde wysig

Openingswedstryde wysig

DatumTydSpan 1TellingSpan 2Toeskouers
23 Januarie 201016:00 Ajax Kaapstad0(5) – 0(6) Santos Kaapstad20 000
6 Februarie 201016:15 Vodacom Stormers47–13 Boland Uitn. XV40 000
10 April 201018:00  Ghana o/200–1  Brasilië o/2040 000
10 April 201020:30  Suid-Afrika o/201–3  Nigerië o/2040 000

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 wysig

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
11 Junie 201020:30  Uruguay0–0  FrankrykGroep A64 100
14 Junie 201020:30  Italië1–1  ParaguayGroep F62 869
18 Junie 201020:30  Engeland0–0  AlgeriëGroep C64 100
21 Junie 201013:30  Portugal7–0  Noord-KoreaGroep G63 644
24 Junie 201020:30  Kameroen1–2  NederlandGroep E63 093
29 Junie 201020:30  Spanje1–0  PortugalAgtste eindrondte62 955
3 Julie 201016:00  Argentinië0–4  DuitslandKwarteindrondte64 100
6 Julie 201020:30  Uruguay2–3  NederlandHalfeindrondte62 479

Vriendskaplike sokkerwedstryde wysig

DatumTydSpan 1TellingSpan 2Toeskouers
17 November 201021:30  Suid-Afrika0–1  Verenigde State52 000
19 Januarie 201117:00  Botswana1–2  Swede2 000
21 Julie 201215:00 Ajax Kaapstad1–1 Manchester United53 000
8 Januarie 201220:15  Suid-Afrika0–1  Noorweë
21 Januarie 201316:00 Jomo Cosmos0–4 Grasshopper Club Zürich100
26 Januarie 201316:00 Ajax Kaapstad2–1 Grasshopper Club Zürich200
23 Maart 201320:15  Suid-Afrika2–0  Sentraal-Afrikaanse Republiek36 740

Fotogalery wysig

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. https://www.crown.co.za/construction-world/projects-and-contracts/15394-new-suites-at-cape-town-stadium-on-schedule
  2. Pollack, Martin (30 Oktober 2009). "The city's 2010 FIFA World Cup stadium has a new name: Cape Town Stadium" (in Engels). Stad Kaapstad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
  3. "Venues - Cape Town" (in Engels). FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2007. Besoek op 26 Mei 2007.

Eksterne skakels wysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki How vertaal.