Justin Basson

Justin Johan Basson (*10 Februarie 1994, Kaapstad) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans vir die Cheetahs in Pro14 en die Vrystaat Cheetahs om die Curriebeker speel.[1] Sy gereelde posisie is op slot.

Justin BassonRugbyportaal
Volle naamJustin Johan Basson
BynaamVoete
Geboortedatum10 Februarie 1994 (1994-02-10) (30 jaar oud)
GeboorteplekKaapstad, Suid-Afrika
Lengte194 cm
Massa116 kg
SkoolHoër Landbouskool Boland Paarl
UniversiteitSentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT)
BeroepProfessionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
PosisieSlot
Huidige spanCheetahs
Loopbaan as speler
Posisie(s)Slot
Amateurspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2016CUT Ixias
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2015–2018
2021
VS Cheetahs
Westelike Provinsie
31
3
(10)
(0)
korrek soos op 22 April 2023.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2017–2019
2021
2022
Cheetahs
Stormers
Sharks
30
1
1
(5)
(0)
(0)
korrek soos op 22 April 2023.

Loopbaan wysig

Na sy hoërskoolopleiding het Basson by die Blou Bulle-Akademie aangesluit voor die 2013 seisoen.[2] Hy was een van die eerste-keuse slotte vir die Blou Bulle o/19 tydens die onder-19 Provinsiale Kampioenskappe in 2013. Hy was op die veld met hul 37-21 halfeindoorwinning oor die Luiperds o/19[3] en ook in die eindstryd toe die Blou Bulle as kampioene gekroon is na hulle hul Gautengse teenstanders, die Goue Leeus o/19, in Durban met 35-23 geklop het.[4]

Verwysings wysig

  1. SARU spelerprofiel - Justin Basson URL besoek op 29 Mei 2016
  2. "Bulls scoop up schoolboy stars" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2017.
  3. SA Rugby: Blou Bulle 37-21 Luiperds URL besoek op 27 Julie 2016
  4. SA Rugby: Goue Leeus 28-11 Pumas URL besoek op 27 Julie 2016

Eksterne skakels wysig