Johan Oberholzer
Namibiese sanger, liedjieskrywer en komponis
Johan Oberholzer (gebore in Walvisbaai, sterf 1 Februarie 2025) was 'n Namibiese sanger, liedjieskrywer en komponis. Hy was bekend vir sy lidmaatskap van die musiekduo Hulle.
Johan Oberholzer | |
---|---|
Oorsprong | Walvisbaai, Namibië |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer, komponis |
Assosiasies | Hulle |
Filmografie
wysigKortfilms
wysig- 2014: Skildery: Nàdine (komponis)
- 2015: Een Vir Een: Bobby van Jaarsveld (komponis)
- 2015: Tyd: Nàdine (komponis)
Bronne
wysig- Leer ken Hulle. Huisgenoot (7 November 2011). URL besoek op 31 Desember 2018.
- Hier is Hulle. Huisgenoot (5 April 2012). URL besoek op 31 Desember 2018.
- HULLE – Kyk ’n Biekie. LitNet (12 Junie 2013). URL besoek op 31 Desember 2018.
- Exuberant and talented pop duo booked to perform. George Herald. URL besoek op 31 Desember 2018.
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladRob HersovHoërskool OuteniquaKallie KrielSpesiaal:Onlangse wysigingsDricus du PlessisGroepsdrukGeldSeksposisieSeksGetalSuid-Afrikaanse randInligtingstegnologieDoelwitGenevieve GregsonMenslike seksuele gedragSuid-AfrikaReddingskakeAfrikaansMieliestronkSkeletAdolessensieRitmeMenslike skeletLugbesoedelingAarde se atmosfeerAntoniemTrappe van vergelykingUraanIntensiewe vormSwangerskapVergelykings (taalkunde)Seksuele penetrasieSelfbeeldLeeuSelfstandige naamwoordVingerseksByvoeglike naamwoord