James Callaghan

Leonard James Callaghan (27 Maart 191226 Maart 2005) was 'n Britse politikus wat vanaf 1976 tot 1979 as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk en vanaf 1976 tot 1980 as leier van die Arbeidersparty gedien het.[1]

James Callaghan
James Callaghan

Ampstermyn
5 April 1976 – 4 Mei 1979
MonargElizabeth II
Voorafgegaan deurHarold Wilson
Opgevolg deurMargaret Thatcher

Vader van die Huis
Ampstermyn
9 Junie 1983 – 11 Junie 1987
Voorafgegaan deurJohn Parker
Opgevolg deurBernard Braine

Leier van die Arbeidersparty
Ampstermyn
5 April 1976 – 10 November 1980
ViseMichael Foot
Voorafgegaan deurHarold Wilson
Opgevolg deurMichael Foot

Leier van die Opposisie
Ampstermyn
4 Mei 1979 – 10 November 1980
MonargElizabeth II
Eerste ministerMargaret Thatcher
Voorafgegaan deurMargaret Thatcher
Opgevolg deurMichael Foot

Staatsekretaris vir Buitelandse en Statebond sake
Ampstermyn
5 Maart 1974 – 5 April 1976
Eerste ministerHarold Wilson
Voorafgegaan deurAlec Douglas-Home
Opgevolg deurAnthony Crosland

Skadu-Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
19 April 1972 – 28 Februarie 1974
LeierHarold Wilson
Voorafgegaan deurDenis Healey
Opgevolg deurGeoffrey Rippon

Sekretaris van Binnelandse Sake
Ampstermyn
30 November 1967 – 19 Junie 1970
Eerste ministerHarold Wilson
Voorafgegaan deurRoy Jenkins
Opgevolg deurReginald Maudling

Kanselier van die Skatkis
Ampstermyn
16 Oktober 1964 – 30 November 1967
Eerste ministerHarold Wilson
Voorafgegaan deurReginald Maudling
Opgevolg deurRoy Jenkins

Parlementêre en Finansiële Sekretaris van die Admiraliteit
Ampstermyn
2 Maart 1950 – 25 Oktober 1951
Eerste ministerClement Attlee
Voorafgegaan deurJohn Dugdale
Opgevolg deurAllan Noble

Parlementêre sekretaris van die Ministerie van Vervoer
Ampstermyn
7 Oktober 1947 – 2 Maart 1950
Eerste ministerClement Attlee
Voorafgegaan deurGeorge Strauss
Opgevolg deurGeorge Lucas

Lid van die Parlement vir Cardiff South and Penarth
Ampstermyn
9 Junie 1983 – 11 Junie 1987
Voorafgegaan deurKiesafdeling geskep
Opgevolg deurAlun Michael

Persoonlike besonderhede
Gebore27 Maart 1912
Portsmouth, Hampshire, Engeland
Sterf26 Maart 2005
Ringmer, Oos-Sussex, Engeland
Politieke partyArbeidersparty
Eggenoot/-noteAudrey Callaghan
Kind(ers)3
ReligieGeen (vroeër Baptisme)

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/TakBritse Vloot
RangLieutenant
Oorloë/VeldslaeTweede Wêreldoorlog

Hy was algemeen bekend as Jim Callaghan. Sy byname was Sunny Jim, Gentleman Jim, Lucky Jim of Big Jim.

Callaghan is die enigste persoon wat in al vier van die sogenaamde "Great Offices of State" gedien het, naamlik as: Eerste Minister, "Chancellor of the Exchequer", "Home Secretary" en "Foreign Secretary".

Boeke geskryf deur Gallaghan wysig

Verwysings wysig

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
Voorafgegaan deur
Harold Wilson
(Arbeidersparty)
Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
(Arbeidersparty)

1976 – 1979
Opgevolg deur
Margaret Thatcher
(Konserwatiewe Party)