Wêreldatletiek

Wêreldatletiek (Engels: World Athletics), tot in Oktober 2019 die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies (International Association of Athletics Federations, afgekort IAAF), is die wêreldatletiekbond. Wêreldatletiek is oorspronklik op 17 Julie 1912 in Stockholm onder die naam International Amateur Athletics Federation gestig. Sedert 1982 word die reëls vir amateurstatus minder belangrik en in 2001 word die term 'Amateur' uit die naam verwyder. Wêreldatletiek se hoofkwartier is in Monaco.

Wêreldatletiek
Kenteken van Wêreldatletiek
Kenteken van Wêreldatletiek
Engelse naamWorld Athletics
Landwêreldwyd
Sportsoortebaan en veld, landloop, Padwedloop, renwandel, bergmaraton en Ultramaraton
Gestig op17 Julie 1912
Gestig inStockholm, Swede
PresidentSebastian Coe
KonfederasiesAAA, CAA, CONSUDATLE, EAA, NACAC, OAA
SetelMonte Carlo, Monaco
Lede214 nasionale federasies
AffiliasieInternasionale Olimpiese Komitee
Amptelike taleEngels
Amptelike webwerfworldathletics.org

Toernooie en titels Swede1912–1946David Burghley  Verenigde Koninkryk1946–1976Adriaan Paulen  Nederland1976–1981Primo Nebiolo  Italië1981–1999Lamine Diack  Senegal1999–2015Sebastian Coe  Verenigde Koninkryk2015–hede

Geaffilieerde bonde Wysig

Kaart van die ses geaffilieerde bonde
  •    Confédération Africaine d'Athlétisme (CAA)

  •    Asian Athletics Association (AAA)

  •    European Athletic Association (EAA)

  •    North American, Central American and Caribbean Athletic Association (NACAC)

  •    Oceania Athletic Association (OAA)

  •    Confederación Sudamericana de Atletismo (CONSUDATLE)


Eksterne skakels Wysig