Ingrid Jonkerprys

Die Ingrid Jonkerprys is 'n literêre toekenning vir die beste debuutbundel in Afrikaans of Engelse poësie. Dit prys is ingestel ter ere van Ingrid Jonker na haar dood in 1965.

Ingrid Jonker in 1956.

Die prysgeld is R1 000 en 'n medalje. Dit word alternatiewelik aan 'n Afrikaanse of Engelse digter toegeken wat sy eerste digbundel gedurende die laaste twee jaar gepubliseer het.

Lys van wenners wysig

JaarWennerWerk
2023Dominique BothaDonkerberg[1]
2022Jacques CoetzeeAn Illuminated Darkness[2]
2021Ryan PedroPienk ceramic-hondjies[3]
2020Saaleha Idrees BamjeeZikr[4]
2019Pieter OdendaalAsof geen berge ooit hier gewoon het nie[5]
2018Sindiswa Busuku-MatheseLoud and yellow laughter[6]
2017Hilda SmitsDie bome reusagtig soos ons was[7]
2016Thabo JijanaFailing Maths and my other crimes
2015Nathan TrantraalChokers en survivors
2014Karin SchimkeBare & Breaking[8][9]
2013Hennie NortjéIn die skadu van soveel bome[10]
2012Beverly RycroftMissing[11]
2011Melt MyburghOewerbestaan[12]
2010Tania van SchalkwykHyphen[13]
2009Loftus MaraisStaan in die algemeen nader aan vensters[14][15]
2008Megan HallFourth child[16][17]
2007Danie MaraisIn die buitenste ruimte[18][19][20]
2006Rustum KozainThis carting life[21][22]
2005Ilse van StadenWatervlerk[23][24]
2004Finuala DowlingI, flying[25][26]
2003Martjie BosmanLandelik [24][27]
2002Kobus MoolmanTime like stone[28]
2001Zandra Bezuidenhout[24]Dansmusieke[29]
2000Brian WaltersTracks[30]
1999Trienke LaurieSkietspoel[31]
1998Dan WylieThe road out[32]
1997Charl-Pierre NaudéDie nomadiese oomblik[18][33]
1996Steve ShapiroIn a borrowed tent[34][35]
1995Gert Vlok NelOm te lewe is onnatuurlik[36][37]
1995Ken BarrisAn advertisement for air[38]
1994Geen toekenning [38]
1993P.J. Bosman[24]Ryp geel kring [39]
1992Heather RobertsonUnder the sun
1991Henning Pieterse[24]Alruin
1990John EppelSpoils of war[40]
1989Rosa Smit[24]Krone van die narsing
1988Graham WalkerThe complete Libby Destrudo songbook
1987Donald Riekert[24]Heuning uit die swarthaak
1986Geen toekenning
1985Geen toekenning
1984Johann Lodewyk Marais[24]Die somer is 'n dag oud
1983Jeremy CroninInside and out
1982Johann de LangeAkwarelle van die dors
1981T.T. CloeteAngelliera[24]
1980Geen toekenning
1979Mike NicolAmong the souvenirs
1978Marlene van NiekerkSprokkelster[41]
1977Colin StyleBaobab Street
1976Jaap SteynDie grammatika van liefhê[24]
1975Mark SwiftTreading water
1974Leon StrydomGeleentheidsverse
1973Mongane Wally SeroteYakhal I 'nkomo[42]
1972Lina Spies[24]Digby Vergenoeg
1971Geen toekenning
1970Sheila CussonsPlektrum
1969Sinclair Simon Maurice BeilesAshes of experience
1968M.M. WaltersApocrypha/Cabala
1967Sydney CloutsOne life
1966D.P.M. BotesWat is 'n gewone man?[24]
1965Ruth MillerFloating island

Verwysings wysig

  1. https://www.litnet.co.za/persverklaring-wenner-van-ingrid-jonker-prys-aangekondig/?fbclid=IwAR3bz7Giut24qZht3FUczpEH6G2wL47IhAokh9Hs2iZn0wdK2Wob63QvG78
  2. "Ingrid Jonker Prize winner Jacques Coetzee on political awakening, blindness, poetry and music". Daily Maverick. 24 Julie 2022. Besoek op 25 Julie 2022.
  3. "Die tiende Tuin van Digters, 'n visuele oorsig". LitNet. 27 Oktober 2021. Besoek op 20 Maart 2022.
  4. Malec, Jennifer (13 Julie 2020). "'[The JRB Daily] Saaleha Idrees Bamjee wins 2020 Ingrid Jonker Prize for debut poetry for Zikr, a poignant collection of longing and loss". The Johannesburg Review of Books (in Engels). Besoek op 14 Julie 2020.
  5. https://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/literere-pryse-is-vreemde-goed-wenner-van-ingrid-jonker-debuutprys-20190702
  6. http://pensouthafrica.co.za/sindiswa-busuku-mathese-wins-2018-ingrid-jonker-prize/
  7. https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/poesie-van-die-diaspora-wen-ingrid-jonkerprys-20170831
  8. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2020. Besoek op 21 Desember 2014.
  9. http://www.litnet.co.za/Article/die-ingrid-jonker-prys-aan-karin-schimke-oorhandig
  10. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2014. Besoek op 8 Januarie 2014.
  11. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
  12. http://slipnet.co.za/view/event/melt-myburgh-wen-die-ingrid-jonker-prys-2011/
  13. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Februarie 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
  14. http://southafrica.poetryinternationalweb.org/piw_cms/cms/cms_module/index.php?obj_id=16656
  15. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
  16. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2012. Besoek op 27 September 2011.
  17. http://www.africanbookscollective.com/books/fourth-child
  18. 18,0 18,1 http://southafrica.poetryinternationalweb.org/piw_cms/cms/cms_module/index.php?obj_id=11461
  19. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 November 2008. Besoek op 27 September 2011.
  20. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
  21. http://www.moneyweb.co.za/mw/view/mw/en/page215463?oid=223837&sn=Detail
  22. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
  23. http://www.westerncape.gov.za/text/2006/5/ma_06_literary.pdf
  24. 24,00 24,01 24,02 24,03 24,04 24,05 24,06 24,07 24,08 24,09 24,10 24,11 Spesiale Nuuswekker. Nog 'n prys vir Loftus Marais Geargiveer 10 Maart 2013 op Wayback Machine, besoek op 16 Februarie 2014
  25. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Maart 2012. Besoek op 27 September 2011.
  26. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
  27. http://web.up.ac.za/default.asp?ipkCategoryID=6472&language=0
  28. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Junie 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
  29. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 25 Februarie 2014.
  30. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2016. Besoek op 25 Februarie 2014.
  31. "Beeld Johannesburg Finaal Maandag 22 Maart 1999 Bl. 13: Laurie se `Skietspoel' wen Jonker-prys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
  32. http://mg.co.za/article/1998-03-27-wylie-wins-jonker-prize
  33. http://slipnet.co.za/view/author/charl-pierre-naude/
  34. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2008. Besoek op 27 September 2011.
  35. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2015. Besoek op 25 Februarie 2014.
  36. http://www.facebook.com/pages/Gert-Vlok-Nel/34419884889?v=info
  37. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 November 2012. Besoek op 25 Februarie 2014.
  38. 38,0 38,1 "Beeld KALENDER Donderdag 20 Julie 1995 Bl. 3: Gert Vlok Nel, Ken Barris kry Jonker-prys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2014. Besoek op 25 Februarie 2014.
  39. http://www.litnet.co.za/Article/pj-bosman-1933[dooie skakel]
  40. http://conversationswithwriters.blogspot.com/2007/02/interview-with-poet-novelist-and.html
  41. http://www.stellenboschwriters.com/vniekerkm.html
  42. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2009. Besoek op 27 September 2011.