Inkatha-Vryheidsparty

(Aangestuur vanaf IVP)

Die Inkatha-Vryheidsparty (IVP) is 'n politieke party in Suid-Afrika wat in 1975 gestig is. Die leier is Velenkosini Hlabisa en dit is die vierde grootste party in die parlement. In Augustus 2023 was die party een van die sewe stigterslede van 'n veelpartyhandves.[1]

Inkatha-Vryheidsparty
IVP
Logo van die betrokke party.
Vlag van die Inkatha-Vryheidsparty

LeierVelenkosini Hlabisa
Gestig21 Maart 1975
Hoofkwartier2 Durban Club Place, Durban
StudentevleuelSouth African Democratic Students Movement
IdeologieFederalisme
Konserwatisme
Zoeloes se belange
Nasionale affiliasieGeen
Internasionale affiliasieGeen
Amptelike kleure     Rooi
Webbladwww.ifp.org.za Edit this at Wikidata

Verkiesingsresultate wysig

Nasionale verkiesings wysig

Persentasie van stemme vir die IVP in die 2014-verkiesing, volgens kiesafdelings.
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% ██ 60–80% ██ 80–100%
VerkiesingStemme%Setels
2019[2] 588 839 3,38% 14
2014[3] 441 854 2,40% 10
2009 804 260 4,55% 18
2004 1 088 664 6,97% 28
1999 1 371 477 8,58% 34
19942 058 29410,54%43

Provinsiale verkiesings wysig

VerkiesingOos-KaapVrystaatGautengKwaZulu-NatalLimpopoMpumalangaNoordwesNoord-KaapWes-Kaap
%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels%Setels
2014[3] 0,06% 0/63 0,11% 0/30 0,78% 1/73 10,86% 9/80 0,08% 0/49 0,26% 0/30 0,14% 0/33 0,06% 0/30 0,05% 0/42
2009 0,10% 0/63 0,22% 0/30 1,49% 1/73 22,40% 18/80 0,06% 0/49 0,50% 0/30 0,15% 0/33 0,19% 0/30 0,06% 0/42
2004 0,20% 0/63 0,35% 0/30 2,51% 2/73 36,82% 30/80 0,96% 0/30 0,25% 0/33 0,24% 0/30 0,14% 0/42
1999 0,33% 0/63 0,47% 0/30 3,51% 3/73 41,90% 34/80 0,34% 0/49 1,41% 0/30 0,52% 0/33 0,53% 0/30 0,18% 0/42
19940,17%0/560,51%0/303,66%3/8650,32%41/810,12%0/401,52%0/300,38%0/300,42%0/300,35%0/42

Munisipale verkiesings wysig

Persentasie van stemme vir die IVP in die 2009-verkiesing, volgens kiesafdelings.
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% ██ 60–80% ██ 80–100%
VerkiesingStemme%
2016[4] 1 823 382 4,73%
2011 954 021 3,6%
20062 120 142 8,1%
2000 9,1%
1995–96757 7048,7%

KwaZulu-Natal provinsiale verkiesings wysig

VerkiesingStemme%Setels
2014[3] 416 496 10,86 9
2009 780 027 22,40 18
2004 1 009 267 36,82 30
1999 1 241 522 41,90 34
19941 844 07050,3241

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. Masungwini, Norman. "Birth of the Multi-Party Charter: Here is what they have agreed on thus far". City Press (in Engels (VSA)). Besoek op 4 Desember 2023.
  2. "This is how many MPs each party can send to Parliament" (in Engels). News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 11 Mei 2019.
  3. 3,0 3,1 3,2 "2014 National and Provincial Elections Results – 2014 National and Provincial Election Results" (in Engels). elections.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019. Besoek op 11 Oktober 2016.
  4. "Results Summary - All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019. Besoek op 11 Oktober 2016.

Eksterne skakels wysig