Hottentot (vis)

Die hottentot (Pachymetopon blochii) is 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is. Die vis kom voor van die kus van Namibië tot by Tafelbaai, Valsbaai en die Agulhasbank. Dit kan ook tot in Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die hottentot seabream.

Hottentot
Hottentot seabream at Finlay's Point PA011672.JPG
Annals of the South African Museum - Annale van die Suid-Afrikaanse Museum (1935) (17801192103).jpg
Enkeling by Finlay's Point naby Simon-stad, en 'n skematiese uitbeelding
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. blochii
Binomiale naam
Pachymetopon blochii
Sinonieme

Cantharus blochii (Valenciennes, 1830)
Cantharus castelnaui (Bleeker, 1860)
Caranthus blochii (Valenciennes, 1830)
Pachymetopon canescens (Norman, 1935)[1]

Voorkoms

Die vis is vet, silwergrys met donker vinne, 'n blougrys pens en 'n klein bek. Die vis word 54 cm lank en tot 3 kg swaar.

Habitat

Dit kom voor in vlak rotsagtige gebiede en kelpbeddings tot op 'n diepte van 55 m. Die vis is 'n omnivoor.

 
'n Hottentotskool in die kelpbeddings van Valsbaai

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakel