Heuningnaboom
Die Heuningnaboom (Euphorbia tetragona) is 'n boom wat 6–8 m hoog word. Die fotosinterende stingels is vierhoeking, vandaar die wetenskaplike naam tetragona wat vierkantig beteken. Die boom se FSA-nommer is 354.[1]
Heuningnaboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. tetragona |
Binomiale naam | |
Euphorbia tetragona Haw., 1826 gepub. (1827) |
Verspreiding wysig
Die spesie is endemies aan die KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en kom vanaf Grahamstad tot noord van Durban voor. Hulle groei in stande op steil, warm, klipperige noordelike en westelike hellings en kranse.
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika