Harrison Schmitt

Harrison Hagan "Jack" Schmitt (3 Julie 1935 – ) is 'n Amerikaanse geoloog, afgetrede Nasa-ruimteman, professor, voormalige senator vir die deelstaat Nieu-Meksiko en die twaalfde en laaste persoon wat sy voete op die maan geplaas het. Hy is ook die laaste lewende bemanningslid van die Apollo 17-missie. Harrison was deel van die Ruimtevaardergroep 4 inname.

Harrison Schmitt
Harrison Schmitt
Harrison Schmitt in 1971

Amerikaanse Senator
vir Nieu-Meksiko
Ampstermyn
3 Januarie 1977 – 3 Januarie 1983
Voorafgegaan deurJoseph Montoya
Opgevolg deurJeff Bingaman

Persoonlike besonderhede
GeboreHarrison Hagan Schmitt
3 Julie 1935 (1935-07-03) (88 jaar oud)
Cambridge, Ohio
Politieke partyRepublikeinse Party
Eggenoot/-noteTeresa Fitzgibbon
Alma materCaltech (B.S. 1957)
Oslo
Harvard (Ph.D. 1964)

Sien ook wysig

Eksterne skakels wysig