Handelinge van Petrus
Die Handelinge van Petrus is 'n Nuwe Testamentiese Apokriewe skrif en vermoedelik tussen 150 en 200 n.C. geskryf. Daar is feitliks niks bekend omtrent die ontstaan van die boek nie. Dit is oorspronklik in Grieks geskryf en later vertaal na Latyn, Siries, Etiopies, Kopties en Slawonies. 'n Derde van die oorspronklike manuskrip het verlore gegaan en die res daarvan is nog in Latyn beskikbaar. Die laaste gedeelte van die boek word Petrus se marteldood genoem. Dié gedeelte is ook destyds apart oorgeskryf sonder die res van die boek.
Hierdie boek het weinig geskiedkundige waarde.
Bron
wysig- APOKRIEWE Ou en Nuwe Testament. Verlore boeke uit die Bybelse tyd. Jan van der Watt, Francois Tolmie. 2005. ISBN 1-77000-192-1
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladJorge IbargüengoitiaSpesiaal:Onlangse wysigingsFred le RouxRob HersovSeksposisieSeksKommandowurmWikipedia:GeselshoekieSwangerskapSuboficial CarcaráSuid-AfrikaAfrikaansKunsmatige intelligensieVlag van NamibiëPornhubKategorie:Geboortes in 1956Menslike seksuele gedragSeksuele penetrasieKategorie:Sterftes in 1895GordelroosWikipedia:Algemene spelfouteKategorie:Geboortes in 1828Tiananmen-betogings van 1989Lys van Suid-Afrikaanse musikanteMars (mitologie)SkildklierWikipedia:GebruikersportaalDirk LigterDidier DrogbaAnale seksByvoeglike naamwoordSeksueel oordraagbare infeksieSendelingposisieWikipedia:OmtrentTrappe van vergelykingAnilingusCleopatra VII