Growweblaarstinkhout

Die growweblaarstinkhout (Celtis gomphophylla) is 'n boom wat voorkom in kuswoude vanaf Port St. Johns tot by die grens van Mosambiek en ook in die oostelike hooglande van Zimbabwe. Die spesie is ook inheems in Angola, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Golf van Guinee-eilande, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Madagaskar, Malawi, Nigerië, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Uganda en Zambië.

Growweblaarstinkhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. gomphophylla
Binomiale naam
Celtis gomphophylla
Baker, (1887)
Sinonieme
  • Celtis dioica S.Moore
  • Celtis durandii Engl.
  • Celtis durandii var. ugandensis (Rendle) Rendle
  • Celtis ugandensis Rendle
  • Trema integrifolium Baill.


Die boom se FSA-nommer is 40.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig