Groot-Brakrivier

Moet nie verwar word met die Grootbrakrivier in die Oos-Kaap wat 'n sytak van die Groot-Visrivier is nie.

Die Groot-Brakrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier mond uit in die suidelike Indiese Oseaan by 34°03′S 22°14′O / 34.050°S 22.233°O / -34.050; 22.233. Die naaste groot dorpe is Mosselbaai, 24 km na wes, en George, 34 km na die ooste per pad. Die hoofbydraers tot die Groot-Brakrivier is die Perdebergrivier, Tweeriviere en Varingsrivier. Die dorpie Groot-Brakrivier is naby die riviermonding.

Groot-Brakrivier
StroomgebiedWes-Kaap, Suid-Afrika
Sytak -linksVaringsrivier
Sytak -regsKlein-Brakrivier
MondingIndiese Oseaan
Monding-hoogte2 m
Ligging van Groot-Brakrivier op 'n kaart (Wes-Kaap)
Groot-Brakrivier
Groot-Brakrivier
Koördinate: 34°03′S 22°14′O / 34.050°S 22.233°O / -34.050; 22.233Koördinate: 34°03′S 22°14′O / 34.050°S 22.233°O / -34.050; 22.233

Sien ook wysig