Griekse alfabet


Die Griekse alfabet (Grieks: Ελληνικό αλφάβητο, Ellinikó Alfávito) is gebruik om Grieks sedert ongeveer die 9de eeu v.C. te skryf. Dit is die eerste ware alfabet, een wat 'n simbool vir elke vokaal en konsonant het, en is die oudste alfabet wat steeds in gebruik is.

Griekse alfabet
Greekalphabet.svg
Soort skryfstelsel  Alfabet
Tyd gebruikSedert 800 v.C.
RigtingLinks na regs
StreekAmptelik in
TaleGrieks
Stelsels
Moederstelsels
Dogterstelsels
ISO 15924Grek, 200
UnicodeU+0370–U+03FF Grieks en Kopties,
U+1F00–U+1FFF Grieks uitgebrei
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon  Skryfstelsels
Greek alphabet alpha-omega.svg
Die Griekse alfabet
Α α AlfaΒ β Beta
Γ γ GammaΔ δ Delta
Ε ε EpsilonΖ ζ Zeta
Η η EtaΘ θ Theta
Ι ι IotaΚ κ Kappa
Λ λ LambdaΜ μ Mu
Ν ν NuΞ ξ Ksi
Ο ο OmikronΠ π Pi
Ρ ρ RhoΣ σ ς Sigma
Τ τ TauΥ υ Ypsilon
Φ φ PhiΧ χ Chi
Ψ ψ PsiΩ ω Omega
Letters nie meer in gebruik nie
Digamma uc lc.svg DigammaQoppa new uc lc.svg Koppa
Stigma uc lc.svg StigmaSampi uc lc.svg Sampi
Heta uc lc.svg HetaSho uc lc.svg Sho
San uc lc.svg San

Ander gebruike

 
Kaart van Europese skrifstelsels:

   Grieks

   Grieks en Latyn

   Latyn

   Latyn en Cyrillies

   Cyrillies

   Georgies

   Armeens

Die letters word ook gebruik om syfers voor te stel, net soos die Romeinse syfers. Behalwe by die skryf van moderne Grieks, word die letters ook gebruik as wiskundige simbole, by die name van deeltjies in bv. fisika, as name van sterre, in die name van tropiese siklone, en ook vir ander gebruike.

Ontstaan

Die Griekse alfabet het ontstaan as 'n aanpassing van die Fenisiese alfabet, en het weer op sy beurt aanleiding gegee tot die skep van die Latynse, Koptiese, Cyrilliese en vele ander alfabette. Die Griekse alfabet is nie verwant aan die Lineêr B en die Sipriotiese lettergreepskrif, vroeëre skryfstelsels van Grieks, nie.

Sien ook

Verwysings

  • Greek alphabet. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Eksterne skakels