Graskopaalwyn

plant spesie

Die graskopaalwyn (Aloe alooides) is 'n aalwyn wat endemies is in Mpumalanga, dit kom voor in 'n klein gebied op die Drakensbergeskarp tussen Pelgrimsrus en Waterval-Boven. Hier groei dit op dolomiet rante in vlak grond.

Graskopaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. alooides
Binomiale naam
Aloe alooides
(Bolus) Druten, (1956)

Die plant word tot 2m hoog. Die aalwyn word geklassifiseer as 'n boom en sy FSA-nommer is 28.3.[1] In Engels staan die plant bekend as Graskop Aloe.

Galery wysig

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig