Govan Mbeki

Hierdie artikel handel oor die politikus. Vir die munisipaliteit, sien Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit.

Govan Archibald Mvuyelwa Mbeki (9 Julie 191030 Augustus 2001) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, en pa van die voormalige Suid-Afrikaanse president Thabo Mbeki en die politieke ekonoom Moeletsi Mbeki. Hy is vernoem na Edward Govan, 'n Skotse sendeling wat die Lovedale-kollege gestig het, waar hy dan ook skoolgegaan het.[2]

Govan Mbeki
Polisiefoto na sy arrestasie
Gebore
Govan Archibald Mvuyelwa Mbeki

(1910-07-09)9 Julie 1910
Sterf30 Augustus 2001 (op 91)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Bekend virAnti-apartheidsaktivis
EggenootEpainette Mbeki
KindersLinda Mbeki
Thabo Mbeki
Moeletsi Mbeki
Jama Mbeki
Govan Mbeki se kitaar op Robbeneiland (Universiteit van Fort Hare-argief, 2016)

Hy was saam met Nelson Mandela die medestigter van die ANC-Jeugliga (ANCYL), die jeugorganisasie van die ANC.

Sy seun, Thabo Mbeki was die president van Suid-Afrika tussen 1999 en 2008.

Die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit is na hom genoem.

Verwysings wysig

  1. "Govan Archibald Mbeki" (in Engels). The O'Malley Archives. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Augustus 2017. Besoek op 19 Desember 2013.
  2. "The Gov'nor". Financial Times (London). 14 Junie 2001.