Golela
Golela is dorpie in KwaZulu-Natal op die grens tussen Suid-Afrika en Eswatini. Die dorpie is ongeveer 9 km noord van die N2- nasionale pad. Die dorpie word deur die grens in twee verdeel; dus dien dit ook as 'n grenspos. Die Suid-Afrikaanse kant word Golela en aan Eswatini se kant Lavumisa genoem. Daar is 'n spoorlyn wat van Durban na die hart van Eswatini gaan. Die naam is van Swazi-oorsprong en beteken versamelplek van wild.
Sien ook wysig
Bron wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep