Gladiator

rolprent uit 2000 wat geregisseer is deur Ridley Scott

Gladiator is 'n 2000 Amerikaans-Britse rolprent wat in die Romeinse tyd afspeel. Die rolprent is geskryf deur David Franzoni en geregisseer deur Ridley Scott. Dit is 'n fiktiewe verhaal geïnspireer deur keiser Commodus en sy pa Marcus Aurelius. Die rolprent is vir twaalf Oscars genomineer en het vyf gewen, insluitend Beste prent, Beste Akteur en Beste Klank.[1][2]

Gladiator
RegisseurRidley Scott
ProduksieleierDouglas Wick
David Franzoni
Branko Lustig
DraaiboekDavid Franzoni
John Logan
William Nicholson
Met
Musiek deurHans Zimmer
Lisa Gerrard
KinematografieJohn Mathieson
RedigeerderPietro Scalia
AteljeeDreamWorks Pictures
Universal Pictures
Scott Free Productions
Red Wagon Entertainment
VerspreiderDreamWorks Distribution LLC
Uitgereik1 Mei 2000
Speeltyd155 min
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
TaalEngels
IMDb-profiel

Hoofrolspelers wysig

Verwysings wysig

Eksterne skakels wysig