Gisborne
Tūranga-nui-a-Kiwa
Gisborne nz 1.jpg
Basiese gegewens
Bevolking:34 000
Geografiese ligging:38°39′S 178°0′O / 38.650°S 178.000°O / -38.650; 178.000
Tydsone:NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet:www.gdc.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat:Nieu-Seeland
Administratiewe gewes:Gisborne

Gisborne (Māori: Tūranga-nui-a-Kiwa) is 'n stad in oostelike Nieu-Seeland en die grootste nedersetting in die Gisborne streek.