George Russell

'n Britse professionele motorrenjaer

George Russell (gebore 15 Februarie 1998) is 'n Britse professionele motorrenjaer wat aan Formule Een Grands Prix deelneem. Hy het in 2022 by die Mercedes AMG fabriekspan aangesluit in die plek van die Finse renjaer Valtteri Bottas, wat na Alfa Romeo vertrek het.

George Russell
Russell in 2021
Russell in 2021
Geboortedatum15 Februarie 1998 (1998-02-15) (26 jaar oud)
GeboorteplekKing's Lynn, Norfolk, Engeland
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Brit
Ou span(ne)Williams-Mercedes
Span in 2023Mercedes
Span in 2024Mercedes
Motornommer63
Inskrywings108 (108 begin)
Kampioenskappe0
Oorwinnings1
Podiums11
Loopbaanpunte493
Voorste wegspronge1
Vinnigste rondtes6
Eerste F1-wedren2019 Australiese Grand Prix
Eerste wen2022 São Paulo Grand Prix
Laaste inskrywing2024 Japannese Grand Prix
Laaste seisoen2023
Verlede jaar plek8ste (175 punte)

Hy het tot 2021 vir die Williams-Mercedesspan deelgeneem.

Formule 2-loopbaan wysig

In 2018 het Russell oorbeweeg na Formule 2, waar hy, soos Jack Aitken, sy vennootskap met ART Grand Prix voortgesit het. Hy het altesaam sewe wedrenne gewen by die Bakoe-straatrenbaan, die Barcelona-Catalunya-renbaan, die Paul Ricard-renbaan, die Red Bull Ring, die Autodromo Nazionale Monza, die Sochi Autodrom en die Yas Marina-renbaan. Hy was ook in vier ander wedrenne op die podium en het die klaskampioen in die voorlaaste wedren by Yas Marina gekroon. Met 287 punte was hy 68 punte voor Lando Norris, die nommer twee op die finale puntelys.

Formule 1-loopbaan wysig

In 2017 is Russell toegelaat om aan die eerste vrye oefensessie saam met die Force India-span deel te neem tydens die laaste twee Formule 1-renne van die seisoen in Brasilië en Aboe Dhabi.[1]

In 2018 was Russell die amptelike reserwebestuurder van Mercedes. In 2019 het hy sy Formule 1-rendebuut as jaer by Williams gemaak.[2]

Van 4 tot 6 Desember het Russell Lewis Hamilton tydens die 2020 Sakhir Grand Prix in die Mercedes-span vervang, aangesien Hamilton positief getoets het vir die COVID-19-virus.[3] In dié wedren het Russell sy eerste punte in Formule 1 aangeteken.

Op 7 September 2021 is aangekondig dat Russell die tweede jaer in die Mercedes-span sou wees, vanaf die 2022-seisoen, en dus Hamilton se spanmaat.

Formule 1-uitslae wysig

KleurUitslag
GoudWenner
Silwer2e plek
Brons3e plek
GroenVoltooi, verdien punte
BlouVoltooi, geen punte
PersNie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
RooiNie gekwalifiseer (DNQ)
KleurUitslag
SwartGediskwalifiseer (DSQ)
WitNie begin (DNS)
LeegNie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3Naelrenplek, met punte
PVoorste wegspringplek
VVinnigste rondte
JaarInskrywerOnderstelEnjin123456789101112131415161718192021222324PlekPunte
2017Sahara Force IndiaForce India VJM10Mercedes M08 EQ Power+ V6AUS
CHN
BHR
RUS
SPA
MON
KAN
AZE
OOS
GBR
HON
BEL
ITA
SIN
MAL
JPN
VSA
MEX
BRA

TC
ABU

TC
--
2019ROKiT Williams RacingWilliams FW42Mercedes-AMG F1 M10 EQ Power+ V6AUS
16
BHR
15
CHN
16
AZE
15
SPA
17
MON
15
KAN
16
FRA
19
OOS
18
GBR
14
DUI
11
HON
16
BEL
15
ITA
14
SIN
DNF
RUS
DNF
JPN
16
MEX
16
VSA
17
BRA
12
ABU
17
200
2020Williams RacingWilliams FW43Mercedes-AMG F1 M11 EQ Performance V6OOS
DNF
STI
16
HON
18
GBR
12
70J
18
SPA
17
BEL
DNF
ITA
14
TOS
11
RUS
18
EIF
DNF
POR
14
EMI
DNF
TUR
16
BHR
12
ABU
15
183
MercedesMercedes-AMG F1 W11 EQ PerformanceSAK
9V
2021Williams RacingWilliams FW43BMercedes-AMG F1 M12 E Performance V6BHR
14
EMI
DNF
POR
16
SPA
14
MON
14
AZE
17
FRA
12
STI
DNF
OOS
11
GBR
12
HON
8
BEL
2
NED
17
ITA
9
RUS
10
TUR
15
VSA
14
MXS
16
SAP
13
KAT
17
SAU
DNF
ABU
DNF
1516
2022MercedesMercedes AMG
F1 W13
Mercedes-AMG
F1 M13 E Performance V6
BHR
4
SAU
5
AUS
3
EMI
4
MIA
5
SPA
3
MON
5
AZE
3
KAN
4
GBR
DNF
OOS
44
FRA
3
HON
3
BEL
2
NED
2
ITA
3
SIN
14V
JPN
8
VSA
5V
MXS
4
SAP
11V
ABU
5
4275
2023MercedesMercedes AMG
F1 W14
Mercedes-AMG
F1 M14 E Performance V6
BHR
7
SAU
4
AUS
DNF
AZE
48V
MIA
4
MON
5
SPA
3
KAN
DNF
OOS
7
GBR
5
HON
6
BEL
86
NED
17
ITA
5
SIN
16†
JPN
7
KAT
44
VSA
85
MXS
6
SAP
DNF
LSV
8
ABU
3
8175
2024MercedesMercedes AMG
F1 W15
Mercedes
F1 M15 E Performance 1.6 V6 t
BHR
5
SAU
6
AUS
0
JPN
0
CHN
0
MIA
0
EMI
0
MON
0
KAN
0
SPA
0
OOS
0
GBR
0
HON
0
BEL
0
NED
0
ITA
0
AZE
0
SIN
0
VSA
0
MXS
0
SAP
0
LSV
0
KAT
0
ABU
0
4 *18 *
JaarInskrywerOnderstelEnjin123456789101112131415161718192021222324PlekPunte
  • * Seisoen nog aan die gang.
  • Uitgeval, maar wel geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die wedrenafstand afgelê het.
  • ‡ Halwe punte is toegeken in België in 2021 na 'n verkorte wedren weens swaar reën.

Verwysings wysig

  1. Russell rijdt in 2017 bij Force India tijdens vrije trainingen van de GP van Brazilië en Abu Dhabi
  2. Russell maakte in 2019 zijn Formule 1-debuut bij Williams
  3. (nl) Niek Vleugels (2 Desember 2020). "George Russell vervangt Hamilton voor Sahkir GP".