GRAOE
- GAU bring jou ook hierheen. Vir die amptelike IATA kode van die lughawe, soek na Lokpriya Gopinath Bordoloi Internasionale Lughawe
Die Hoofburo van Missiele en Artillerie van die Departement van Verdediging van die Russiese Federasie (GRAOE) (Russies: Главное ракетно-артиллерийское управление МО РФ (ГРАУ)) is 'n onderafdeling van die Russiese departement van verdediging. Dit val onder die hoof van bewapening en munisie van die Russiese weermag. (Russies: начальник вооружения ВС РФ - заместитель Министра обороны РФ).

Een van die funksies van die GRAOE is om GRAOE-indeksnommers toe te ken aan Russiese en Sowjet-wapentuig en -toebehore.
GRAOE-indeksnommers
wysigGRAOE-nommers is in die formaat <nommer> <letter> <nommer>, met 'n moontlike afsluitkode <letter> <nommer>. 'n Spesifieke kodenaam kan op die indeks volg.
Voorbeeld: «2 S 19 Msta-S», die 2S19 Msta selfaangedrewe houwitser.
Bronne
wysigEksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladRob HersovInligtingstegnologieSpesiaal:Onlangse wysigingsGenevieve GregsonKategorie:Artikels met RKDartists-identifiseerdersKategorie:Artikels met NARA-identifiseerdersKategorie:Artikels met ISNI-identifiseerdersKategorie:Artikels met HDS-identifiseerdersGetalKategorie:Artikels met CANTIC-identifiseerdersAntoniemKategorie:Artikels met BNF-identifiseerdersGroepsdrukKategorie:Artikels met ICIA-identifiseerdersValentynsdagPrins Eduard-eilandeNodusBettie KempSeksTrappe van vergelykingWikipedia:GeselshoekieSinoniemIntensiewe vormGeldSuid-AfrikaSwangerskapSeksposisieMieliestronkLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVersamelnaamSelfstandige naamwoordIdioomSuid-Afrikaanse randMenslike seksuele gedragKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuAfrikaanse Wiki HowVergelykings (taalkunde)