Fluweelkanniedood
Die fluweelkanniedood (Commiphora mollis) is 'n boom wat op klipperige plekke in warm droë bosveld vanaf die noorde van Eswatini, die Krugerwildtuin en noordwaarts deur Zimbabwe tot by die Zambezirivier voorkom. Die boom kom ook in die Kaokoland voor. Die bas is silwerkleurig tot ligbruin en skilfer in klein vlokkies af.[1]
Fluweelkanniedood | |
---|---|
C. mollis in Etosha, Namibië, sonder loof, en met loof (onder) in Limpopo | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. mollis |
Binomiale naam | |
Commiphora mollis (Oliv.) Engl., (1883) | |
Sinonieme | |
|
Verspreiding wysig
Die plant is inheems in Angola, Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.[4]
Fotogalery wysig
Die bas skilfer opvallend in vlokkies af Loof bestaande uit saamgestelde blare Die bolronde vrugte, winter
Verwysings wysig
- ↑ http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1511-24
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 112. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:127728-1
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika