100einsteiniumfermiummendelevium
Er

Fm

(Upq)
Algemeen
Naam, simbool, getalfermium, Fm, 100
Chemiese reeksaktiniede
Groep, periode, blokn.v.t., 7, f
Atoommassa(257) g/mol
Elektronkonfigurasie[Rn] 5f12 7s2
Elektrone per skil2, 8, 18, 32, 30, 8, 2
CAS-registernommer7440-72-4
Fisiese eienskappe
Toestandvastestof (voorspel)
Smeltpunt800 K
(1 527 °C)
Digtheid(0 °C, 101.325 kPa)
9,7(1) g/L
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande2, 3
Ionisasie-energieë1ste: 627 (geraam) kJ/mol
Kristalstruktuurkubies, vlak gesentreerd
(voorspel)
Elektronegatiwiteit1,3 (Skaal van Pauling)
Geskiedenis
Ontdek1952
Ontdek deurLawrence Berkeley
Nasionale Laboratorium
Genoem naEnrico Fermi
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van fermium
isoNVhalfleeftydVMVE (MeV)VP
252Fmsin25,39 hSS
α7,153248Cf
253Fmsin3 dε0,333253Es
α7,197249Cf
255Fmsin20,07 hSS
α7,241251Cf
257Fmsin100,5 dα6,864253Cf
SF
Portaal Chemie

Fermium is ’n sintetiese chemiese element met die atoomgetal 100 en simbool Fm. Dit val in die aktiniedreeks en is die swaarste element wat in makroskopiese hoeveelhede vervaardig kan word deur ligter elemente met neutrone te beskiet.[1][2] Suiwer fermiummetaal is egter nog nie geskep nie.[1] Altesaam 19 isotope is bekend; die een met die langste halfleeftyd is 257Fm (100,5 dae).

Die element is ontdek in die neerslag van die eerste waterstofbomontploffing in 1952 en genoem na Enrico Fermi, een van die pioniers van kernfisika. Sy chemiese eienskappe is tipies van die laat aktiniede. Vanweë die klein hoeveelhede fermium wat vervaardig kan word en die relatief kort halfleeftyd van sy isotope, het dit tans geen nut buiten vir navorsingsdoeleindes nie.

Verwysings wysig

  1. 1,0 1,1 Silva, Robert J. (2006). Morss, Lester R.; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). "The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements" (PDF). 3 (3rd uitg.). Dordrecht: Springer: 1621–1651. doi:10.1007/1-4020-3598-5_13. ISBN 978-1-4020-3555-5. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Julie 2010. Besoek op 9 Februarie 2017. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp); |contribution= ignored (hulp)
  2. Sonzogni, Alejandro. "Interactive Chart of Nuclides". National Nuclear Data Center: Brookhaven Nasionale Laboratorium. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2018. Besoek op 6 Junie 2008.

Eksterne skakels wysig

  • Fermium by The Periodic Table of Videos (Universiteit van Nottingham)


HHe
LiBeBCNOFNe
NaMgAlSiPSClAr
KCaScTiVCrMnFeCoNiCuZnGaGeAsSeBrKr
RbSrYZrNbMoTcRuRhPdAgCdInSnSbTeIXe
CsBaLaCePrNdPmSmEuGdTbDyHoErTmYbLuHfTaWReOsIrPtAuHgTlPbBiPoAtRn
FrRaAcThPaUNpPuAmCmBkCfEsFmMdNoLrRfDbSgBhHsMtDsRgCnNhFlMcLvTsOg
AlkalimetaleAardalkalimetaleLantaniedeAktiniedeOorgangsmetaleHoofgroepmetaleMetalloïdeNiemetaleHalogeneEdelgasseChemie onbekend