Felipe Nasr

Brasiliaanse motorrenjaer

Luiz Felipe de Oliveira Nasr (gebore 21 Augustus 1992) is 'n Brasiliaanse renjaer. Hy was die 2009 Formule BMW-Europa en die 2011 Britse Formule 3-kampioen.

Felipe Nasr
Nasr by die 2015 Maleisiese Grand Prix.
Geboortedatum21 Augustus 1992 (1992-08-21) (31 jaar oud)
GeboorteplekBrasília, Brasilië
Volle naamLuiz Felipe de Oliveira Nasr
NasionaliteitVlag van Brasilië Brasilianer
Aktiewe jare2015-2016
Ou span(ne)Sauber-Ferrari[1]
Motornommer12
Inskrywings40 (39 begin)
Kampioenskappe0
Oorwinnings0
Podiums0
Loopbaanpunte29
Voorste wegspronge0
Vinnigste rondtes0
Eerste F1-wedren2015 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing2016 Aboe Dhabi Grand Prix
Laaste seisoen2015
Verlede jaar plek13de (27 punte)
Felipe Nasr jaag by Spa-Francorchamps vir EuroInternational.

Na 'n jaar as amptelike toetsbestuurder vir Williams in 2014, het hy in 2015 by Sauber aangesluit as voltydse Formule Eenjaer.[2] Hy het tot die einde van 2016 aan Grands Prix deelgeneem.

Verwysings wysig

  1. "Felipe Nasr to drive for Sauber in 2015". BBC Sport (in Engels). 6 November 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2015. Besoek op 14 Januarie 2015.
  2. "Sauber F1 Team announces Felipe Nasr as its driver for 2015" (in Engels). Sauber. 5 November 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2016. Besoek op 5 November 2014.