EssilorLuxottica
EssilorLuxottica is 'n Frans-Italiaanse vertikaalgeïntegreerde multinasionale maatskappy in Charenton-le-Pont naby Parys en op 1 Oktober 2018 gestig deur die samesmelting van die Franse Essilor en die Italiaanse Luxottica. Dit is een van die toonaangewende groepe in die ontwerp, vervaardiging en bemarking van oftalmiese lense, optiese toerusting, voorskrifbrille en sonbrille.[1]
EssilorLuxottica | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 2018 |
Hoofkantoor | Charenton-le-Pont, Frankryk |
Sleutelpersone | Leonardo Del Vecchio (hoof- uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Regstellende lense, optiese rame en sonbrille |
Inkomste | €14,42 miljard |
Werknemers | 153 000 |
Webwerf | essilorluxottica.com |
Die groep behaal 'n omset van 14 miljard euro en het 'n markkapitalisasie van 33 miljard euro. Die maatskappy is genoteer op die Euronext Parys-mark en maak deel uit van die CAC 40-indeks, wat die 40 grootste maatskappye wat op die Paryse Effektebeurs genoteer is, insluit, en Euro Stoxx 50, wat die 50 grootste maatskappye in die eurosone insluit.[2]
Verwysings wysig
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie EssilorLuxottica.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika