Middelburgbroodboom
plant spesie
(Aangestuur vanaf Encephalartos middelburgensis)
Die Middelburgbroodboom (Encephalartos middelburgensis) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom is endemies aan Mpumalanga waar dit voorkom in die opvanggebied van die Olifantsrivier tussen Middelburg en die Loskopdam. Die boom kan tot 7 m groot word, groei in vol sonlig en is gehard teen ryp. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is duidelik afsonderlike eksemplare.
Middelburgbroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. middelburgensis |
Binomiale naam | |
Encephalartos middelburgensis Vorster, Robbertse & S.van der Westh., (1989) | |
Sinonieme | |
|
Die plant se FSA-nommer is 14.3.[1] In Engels staan die broodboom as die Middelburg cycad bekend.
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika