Ekonomiese depressie
'n Ekonomiese depressie is 'n langdurige resessie, oftewel 'n erge afswaai in die ekonomiese groei (en konjunktuurfase) van 'n land. Dit word gekenmerk deur hoë werkloosheid, geringe ekonomiese bedrywighede en 'n versigtige bestedigingsneiging onder verbruikers. In die geval van 'n depressie is die effektiewe vraag kleiner as die normale kapasiteitsbenutting van produsente.
Bekende depressies is die Paniek van 1837, die Groot Depressie (1873–1896) ten tyde van die tweede industriële revolusie en die meer bekende Groot Depressie (jare 1930), die hewigste van die drie.
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika