Eerste Kamer van die Stategeneraal


Nederlandse politiek
Stategeneraal
Eerste Kamer
Tweede Kamer
Provinsiale State
Munisipale raad
Koning
Eerste minister
Kabinet
Gedeputeerde State
Kommissaris van die Koning
Kollege van burgemeester en wethouders
Burgemeester
Hoge Raad
Raad van State
Algemene Rekenkamer
Nasionale Ombudsman
Waterskap
Politici
Politieke partye
Verkiesings

Die Eerste Kamer van die Stategeneraal (Nederlands: Eerste Kamer der Staten-Generaal) is een van die twee Kamers van die Nederlandse volksverteenwoordiging, die Stategeneraal van Nederland (die andere Kamer is die Tweede Kamer van die Stategeneraal). Die Eerste Kamer bestaan sedert 1815 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag. Hierdie Kamer het 75 lede en word deur die Provinsiale State verkies. Die voorsitter is Jan Anthonie Bruijn (VVD). Die Eerste Kamer is nie die belangrikste Kamer nie. So het die Eerste Kamer nie die reg om besluite te wysig en in te dien nie, maar die Tweede Kamer wel.

Die Eerste Kamer van die Stategeneraal
Gebou van die Eerste Kamer

Koalisie wysig

Sedert 10 Januarie 2022 bestaan die Rutte IV-kabinet, wat deur die VVD, D66, die CDA en die CU gevorm word. Hierdie regering is 'n kabinet van 24 (oorspronklik 32) setels in die Eerste Kamer (sien ook: Tweede Kamer - Koalisie).

Verkiesings wysig

Die laaste verkiesings was op 30 Mei 2023. Die setelverdeling sedert 1991 is soos volg (oorspronklike setels):

Party2023201920152011200720031999199519911987198619831981198019771974197119691966196319591956
BoerBurgerBeweging (BBB)16
Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD)10121316141519231212161712131512888787
GroenLinks (GL) [1]7845458443652588624324
Party van die Arbeid (PvdA)76814141915141626171728262521182022252322
Christen-Demokratiese Appèl (CDA) [2]691211212320192726262628272429363939404241
Demokrate 66 (D66)5710523471256642363
Party vir die Vryheid (PVV)45910
Party vir die Diere (PvdD)33211
Sosialistiese Party (SP)349812421
ChristenUnie (CU) [3]343242422222011
Regte Antwoord 21 (JA21)3
Staatkundig Gereformeerde Partij (SGP)222122222122111111
Forum vir Demokrasie (FVD)212
Volt Nederland (Volt)2
50PLUS (50+)1221
Onafhanklike Politiek Nederland (OPNL) [4]11111111
Lys Pim Fortuyn (LPF)1
Algemeen Ouere Verbond (AOV)2
Boereparty (BP)1132
Totaal75757575757575757575757575757575757575757575

Verwysings wysig

  1. GroenLinks bestaan sedert 1990. Die party is uit vier linkse partye gevorm.
  2. Die Christen-Demokratiese Appèl bestaan sedert 1980. Die party is uit drie Christelike partye gevorm.
  3. Die ChristenUnie bestaan sedert 2001. Die party is uit twee Christelike partye gevorm.
  4. Tot 2020 was die naam: Onafhanklike Senaatsgroep (OSF)

Bronne wysig

Eksterne skakels wysig