eMacambini

eMacambini is 'n landelike gebied in die KwaZulu-Natal provinsie van Suid-Afrika wat grotendeels deur lede van die Macambini-stam bewoon word. Dit is naby Mandeni op die Zoeloelandse kus, net noord van Durban en digby die nuwe Koning Shaka Internasionale Lughawe.[2]

eMacambini
eMacambini is in KwaZulu-Natal
eMacambini
eMacambini
 eMacambini se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°7′41″S 31°33′58″O / 29.12806°S 31.56611°O / -29.12806; 31.56611Koördinate: 29°7′41″S 31°33′58″O / 29.12806°S 31.56611°O / -29.12806; 31.56611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikiLembe
MunisipaliteitMandeni
Oppervlak
 • Totaal155,68 km2 (60,11 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal32 322
 • Digtheid208/km2 (540/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense99.6%
Taal (2011)
 • Zoeloe 95.2%
 • Ndebele 1.5%
 • Engels 1.0%
 • Ander 2.3%

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek eMacambini". Sensus 2011.
  2. "'Government stealing ancestral land'" (in Engels). The Times. 14 April 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2008. Besoek op 13 Oktober 2015.