Duineghwarrie
Die Duineghwarrie (Euclea racemosa) is 'n boom wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit groei op duine en is 'n kusbos. In Engels staan die boom bekend as Dune Guarrie. Die plant is ook inheems in Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Egipte, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Oman, Rwanda, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Duineghwarrie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. racemosa |
Binomiale naam | |
Euclea racemosa L., (1774) |
Fotogalery wysig
Bloeiwyse van die Duineghwarrie Kenmerkende veelkleurige bessies Bessies van naderby Aangewend vir verskansing langs pad Ruwe verskansing in Kaapstad
Sien ook wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met Euclea racemosa. |
Bronne wysig
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika