Dodoma is die hoofstad van Tanzanië en die land se derde grootste stad. Die stad het in 2005 'n bevolking van 180 551 gehad en 'n oppervlakte 2 567 km². 20% van die bevolking is Rooms-Katolieke.[1] Die stad het twee universiteite.

Dodoma

KaartVlag
Wapen
 LandVlag van Tanzanië Tanzanië
 Provinsie
 Koördinate06°10′S 35°44′O / 6.167°S 35.733°O / -6.167; 35.733
 Gestig op
 Oppervlakte: 
 - Totaal2 567 vk km
 Hoogte bo seevlak1 125 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2005)180 551
 - Bevolkingsdigtheid70/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 TydsoneUTC+3
 BurgemeesterFrancis Mazanda
'n Passasierstrein wat die pad in Dodoma kruis

Verwysings wysig