Derby
- Die artikel handel oor die dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika, vir ander gebruike, sien Derby (dubbelsinnig).
Derby is 'n klein dorpie in Noordwes, Suid-Afrika en is geleë op die R509-streeksroete. Hierdie dorpie is 16 km vanaf Koster. Die dorpie het ontstaan as 'n nedersetting vir die behoeftige mense op die plase Rietfontein en Vlakfontein. Dit is vernoem na die Britse sekretaris van Kolonies, lord Derby.
Derby | |
---|---|
Koördinate: 25°54′0″S 27°2′0″O / 25.90000°S 27.03333°OKoördinate: 25°54′0″S 27°2′0″O / 25.90000°S 27.03333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distriksmunisipaliteit | Bojanala Platinum |
Plaaslike Munisipaliteit | Kgetlengrivier |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,78 km2 (0,69 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 471 |
Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was Derby die toneel van gevegte tussen die Boere en een van die twee Skotse berede regimente. Die gesneuwelde Britse soldate lê in die plaaslike begraafplaas.
Sien ook wysig
Bron wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika