Kleinringnekstrandkiewiet
(Aangestuur vanaf Charadrius dubius)
Die Kleinringnekstrandkiewiet (Charadrius dubius) is 'n voël en swerwerbesoeker aan Suider-Afrika, met slegs een wat opgeteken is in Zimbabwe. Hulle woon gewoonlik noord van die ewenaar. Die voël word 15 – 17 cm groot en weeg 30 - 48 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as Little ringed plover.
Kleinringnekstrandkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. dubius |
Binomiale naam | |
Charadrius dubius Scopoli, 1786 |
Fotogalery wysig
- 'n Kleinringnekstrandkiewiet besig om op te styg.
- Kleinringnekstrandkiewiet op soek na kos.
- Eier
Sien ook wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met Charadrius dubius. |
Bron wysig
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings wysig
- ↑ BirdLife International (2012). "Charadrius dubius". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika