Carol Brewster

Amerikaanse aktrise

Carol Brewster (gebore 25 Februarie 1927) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Barkleys of Broadway (1949), Untamed Women (1952), Cat-Women of the Moon (1953), en Hell's Bloody Devils (1970).

Carol Brewster
Geboorte25 Februarie 1927 (1927-02-25) (97 jaar oud)
Sterfte1 Februarie, 2013 (85 jarige ouderdom)
Big Bear Lake, Kalifornië, V.S.A.
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie wysig

Rolprente wysig

  • 1949: The Barkleys of Broadway
  • 1951: Casa Manana
  • 1952: Untamed Women
  • 1953: Cat-Women of the Moon
  • 1953: A Virgin in Hollywood
  • 1970: Hell's Bloody Devils

Eksterne skakels wysig