Carel Trichardt

Suid-Afrikaanse akteur

Carel Trichardt is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Carel Trichardt
Geboorte4 Maart 1939
NasionaliteitSuid-Afrikaans
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy was die hoof van die dramadepartement by die Universiteit van Pretoria. Aanvanklik verwerf hy bekendheid as die stem agter die kinderkarakter, Knersis. Hy het ook in verskeie rolprente, waaronder Katrina, Kruger Miljoene en Kavaliers gespeel. In 2011 ontvang Trichardt die Erepenning vir Toneel- en Verhoogkuns en die Gerhard Beukesprys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.

Filmografie wysig

  • Verraaiers, 2013 (nog nie uitgereik nie) as Regter Jacobs
  • Skin, 2008 as die magistraat
  • Catch a Fire, 2006 as 'n Suid-Afrikaanse minister
  • Oh Schuks ... I'm Gatvol!, 2004
  • Rhodes (TV-minireeks), 1996 as Paul Kruger
  • Friends, 1993 as Rheinhart
  • The Fourth Reich, 1990 as Meyder Leibbrandt
  • Hellgate, 1990 as Lucas
  • Liewe Hemel, Genis!, 1987 as die Portugees
  • Vyfster (TV-reeks), 1984
  • Rienie, 1980
  • Pour tout l'or du Transvaal (TV-minireeks), 1979 as Van Druiden
  • Flatfoot in Africa, 1978 as Kaptein Miller
  • Les diamants du président (TV-minireeks), 1977
  • Härte 10 (TV-minireeks), 1975 as Abdul
  • Die Afspraak, 1974
  • Insident op Paradysstrand, 1973
  • Die Voortrekkers, 1973
  • Pressure Burst, 1971 as Dempsey Mans
  • Diamantendetektiv Dick Donald (TV-reeks), 1971 as Sam Smiley
  • Stop Exchange, 1970
  • Katrina, 1969 as Mnr. Brink
  • Kruger Miljoene, 1967
  • Kavaliers, 1966