Breedevallei Plaaslike Munisipaliteit

Breedevallei
Kaart van Suid-Afrika wat Breedevallei in Wes-Kaap aandui
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitKaapse Wynland
TipePlaaslike Munisipaliteit
Munisipale kodeWC025
BurgemeesterAntoinette Steyn (DA)
HoofstadWorcester
Grootste taleAfrikaans, Xhosa, Engels
Area3 833 km²  
Bevolking166,825 (2011)

Die Breedevallei Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings wysig

Nedersettings in die munisipaliteit: