Breëpeulvalsdoring

plantspesie

Die breëpeulvalsdoring (Albizia forbesii) is 'n boom wat groei in valleie en langs waterlope.[1] Die boom kan groot word en het neerhangende takke. Dit is inheems aan Suid-Afrika (KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo) alsmede Eswatini, Mosambiek, Tanzanië en Zimbabwe. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Breëpeulvalsdoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Rosids
Orde:Fabales
Familie:Fabaceae
Klade:Mimosoideae
Genus:Albizia
Spesie:
A. forbesii
Binomiale naam
Albizia forbesii
Benth., (1844)
Sinonieme
  • Feuilleea forbesii (Benth.) Kuntze

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 55. ISBN 978-1-77007-759-1.
  2. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.

Bronne wysig