Botswana pula

Geldeenheid van Botswana

Die pula is sedert 1976 die geldeenheid van Botswana, toe dit die Suid-Afrikaanse rand vervang het. Die ISO-geldeenheidkode is BWP en die algemene notasie is die voorvoegsel P. Die geldeenheid se naam beteken "reën" in Tswana, aangesien reën baie skaars is in Botswana, wat veral deur die Kalahariwoestyn gekenmerk word, en daarom waardevol en 'n seën vir die land en sy mense is.[1][2] Die woord is ook die nasionale leuse van die land. 'n Pula is onderverdeel in 100 thebe wat "skild" in Tswana beteken, en na verdediging verwys.[3] Die benamings is met hul van die publiek gekies.[4]

Banknote in sirkulasie is: 10, 20, 50, 100 en 200 pula. Muntstukke is 5, 10, 25 en 50 thebe; 1, 2 en 5 pula.[5] Die pula is op 23 Augustus 1976 ingevoer, vervolgens bekend as as "Pula Day" en dit het die Suid-Afrikaanse rand gelykstaande vervang.[6]

Munte

wysig
Botswana pula-munte
BeeldNominale waardeLegeringDeursneeGewigDikteRandUitgereikOntmunt
1 thebeAluminium18,5 mm0,8 g1,22 mmGlad1976–19911 Julie 2014
2 thebeBrons17,4 mm (dodekantig)1,8 g1,05 mmGlad1981–19851 Julie 2014
5 thebeBrons19,5 mm2,8 g1,17 mmGeriffel1976–19891 Julie 2014
5 thebeMet Brons oorgetrekte staal19,5 mm2,8 g1,28 mmGlad of geriffel1991–19961 Julie 2014
5 thebeMet Brons oorgetrekte staal17 mm (sewehoekig)2,41 g1,75 mmGlad1998–20091 Julie 2014
5 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal18 mm (sewehoekig)2,218 g1,3 mmGlad2013Nee
10 thebeKoper-Nikkel22 mm4 g1,33 mmGeriffel1976–19891 Julie 2014
10 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal22 mm3,8 gGeriffel19911 Julie 2014
10 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal18 mm2,8 g1,75 mmGeriffel1998–20081 Julie 2014
10 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal20 mm2,8 g1,4 mmGeriffel2013Nee
25 thebeKoper-Nikkel25 mm5,8 gGeriffel1976–19891 Julie 2014
25 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal25 mm5,73 gGeriffel19911 Julie 2014
25 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal20 mm (sewehoekig)3,5 g1,8 mmGlad1998–20091 Julie 2014
25 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal22 mm (sewehoekig)4,2 g1,6 mmGlad2013Nee
50 thebeKoper-Nikkel28 mm11,4 g2,3 mmGeriffel1976–19851 Julie 2014
50 thebeKoper-Nikkel28 mm11,4 g2,3 mmGeriffel1976–19851 Julie 2014
50 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal28 mm11,4 g19911 Julie 2014

50 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal21,3 mm4,82 g2,2 mmGlad1996–20011 Julie 2014
50 thebeMet Nikkel oorgetrekte staal24 mm5,3 g1,8 mmGeriffel2013Nee
1 pulaKoper-Nikkel29,5 mm; geskulp (met 12 kerwe)16,4 gGlad1976–19871 Julie 2014
1 pulaNikkel-Messing24 mm (sewehoekig)8,8 g2,7 mmGesegmenteer (10 riete per 7 afdelings)1991–20071 Julie 2014
1 pulaMet Brons oorgetrekte staal26 mm7,8 gGlad2013–2016Nee
2 pulaNikkel-Messing26,4 mm (sewehoekig)6,3 g2,4 mmGesegmenteer (19 riete per 7 afdelings)19941 Julie 2014

2 pulaMet Messing oorgetrekte staal24,6 mm (sewehoekig)6,02 g2 mmGesegmenteer (19 riete per 7 afdelings)20041 Julie 2014
2 pulaTweemetalies; met Brons oorgetrekte staal in die middel, met nikkel oorgetrekte staal in die ring27 mm7,3 g2 mmGeriffel2013–2016Nee
5 pulaTweemetalies; Koper-Nikkel in die middel, Messing in die ring23,5 mm6 g2 mmGeriffel2000–20071 Julie 2014
5 pulaTweemetalies; Koper-Nikkel in die middel, Messing in die ring28 mm8,7 g2,2 mmGesegmenteer2013–2016Nee

Banknote

wysig
2009-reeks
BeeldNominale
waarde
Grote
(mm)
KleurBeskrywing
VoorkantAgterkantVoorkantAgterkantWatermerk
10132 × 66GroenIan Khama, sedert 2008 president van BotswanaDie Parlementsgebou in Gaborone'n Kwagga wat op sy agterpote staan
20138 × 69RooiKgalemang Tumediso Motsete, skrywer, komponis, politikus en teoloog'n Fabriek
50144 × 72BruinSeretse Khama, eerste president van Botswana'n Visvalk in die Okavangodelta
100150 × 75BlouGroepsportret van drie stamleiers (Sebele I, Bathoen I, Khama III)Orapa-diamantmyn en diamantbeoordeling
200156 × 78VioletOnderwyseres met kindersKwaggas

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. (en) "Pula currency". Fact Republic. 9 November 2018. Besoek op 9 September 2020.
  2. (en) "History of Botswana Currency | Bank of Botswana". Bank of Botswana. Besoek op 9 September 2020.
  3. (en) Masire, Ketumile (2006). Very brave or very foolish?. Macmillan Botswana. p. 81. ISBN 978-99912-404-8-0.
  4. (en) Standard Chartered Review. Standard Chartered Bank. 1976. p. 9.
  5. (en) "Botswana". Banknote News. 27 November 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019. Besoek op 9 September 2020.
  6. (en) "History of Botswana Currency | Bank of Botswana". Bank of Botswana. Besoek op 9 September 2020.

Eksterne skakels

wysig