Boeresport
tradisionele Afrikanerspeletjies
Boeresport behels tradisionele Afrikanerspeletjies wat verskeie tradisionele aktiwiteite en speletjies behels. Unieke buitelug speletjies. Gewoonlik lekker sports en goeie ontspanning vir die hele familie.[1] Boeresport het ontstaan in die Afrikanerkultuur.
Boeresport word ook gebruik vir spanboukompetisies.[2]
Soorte boeresport behels onder andere:
- Aartappelresies
- Driebeenresies
- Eiergooi
- Sakresies
- Toutrek
- Eier-en-lepelresies
- Jukskei
- Perdryitems
- Bokdrolspoeg
Verwysings wysig
- ↑ "Boeresport!". www.netwerk24.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 13 Julie 2018.
- ↑ "Boeresport!". www.tbae.co.za (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 November 2018. Besoek op 16 September 2018.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika