Blythswood

Blythswood is 'n nedersetting in die Mnquma Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Blythswood is 'n voormalige Presbyterian sendingstasie naby Butterworth. Dit is vernoem na Kaptein Matthew T Blyth, eerste Hooflanddros van die Transkei. Dit is 'n belangrike opvoedkundige sentrum.[2]

Blythswood
Nedersetting
Blythswood is in Oos-Kaap
Blythswood
Blythswood
 Blythswood se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°13′23″S 27°58′59″O / 32.22306°S 27.98306°O / -32.22306; 27.98306Koördinate: 32°13′23″S 27°58′59″O / 32.22306°S 27.98306°O / -32.22306; 27.98306
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitMnquma
Oppervlak
 • Totaal1,45 km2 (0,56 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal416
 • Digtheid287/km2 (740/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.7%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense97.8%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Xhosa 97.0%
 • English 1.5%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate)
4963
Poskode (posbusse)
4963

Die Nqamakwe rotskunsplek, wat sommige voorbeelde van die Khoisanrotskuns uitbeeld, is relatief naby aan die nedersetting.[3]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Blythswood". Sensus 2011.
  2. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 84. Besoek op 28 Augustus 2013.
  3. "Blythswood Rock Art" (in Engels). Mnquma Plaaslike Munisipaliteit. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2014. Besoek op 4 Januarie 2014.