Ochna glauca

plantspesie
(Aangestuur vanaf Bloublaarrooihout)

Die bloublaarrooihout (Ochna glauca) is 'n struik of klein boom wat tot die Ochnaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan Botswana, Limpopo, Noordwes en Zimbabwe.

Bloublaarrooihout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. glauca
Binomiale naam
Ochna glauca
I.Verd., (1951)

Die boom se FSA-nommer is 479.3.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig