Anemie

(Aangestuur vanaf Bloedarmoede)

Anemie, ook bekend as bloedarmoede, is 'n siektetoestand wat voorkom wanneer die getal eritrosiete (rooibloedselle) en/of die hoeveelheid hemoglobien in die bloed verlaag.

Anemie
Klassifikasie en eksterne bronne
Bloed van 'n persoon met anemie
Bloed van 'n persoon met anemie
ICD-10D50-D64
ICD-9280-285
DiseasesDB663
MedlinePlus  000560
eMedicinemed/132emerg/808 emerg/734
MeSHD000740
Mediese waarskuwing

Bron wysig