Bettysbaai
Bettysbaai is 'n vakansiedorp aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie strek ongeveer 12 km langs die kuslyn. Bettysbaai is vernoem na die dogter van Arthur Youlden wat saam met ander besigheidsmanne gedurende die 1930's die ontwikkeling van Bettysbaai begin het.Die R44 provinsiale pad gaan deur Bettysbaai.
Bettysbaai Betty's Bay | |
---|---|
Bettysbaai | |
Koördinate: 34°21′47″S 18°53′06″O / 34.36306°S 18.88500°OKoördinate: 34°21′47″S 18°53′06″O / 34.36306°S 18.88500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Overstrand |
Stigting | 1930 |
Oppervlak | |
• Totaal | 20,99 km2 (8,10 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 380 |
• Digtheid | 66/km2 (170/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 72.6% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 21.1% |
• Swart mense | 3.7% |
• Ander | 2.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 60.5% |
• Engels | 36.5% |
• Ander | 3.0% |
Poskode (strate) | 7141 |
Poskode (posbusse) | 7141 |
Skakelkode | 028 |
Sien ook wysig
Bron wysig
- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
Verwysings wysig
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bettysbaai". Sensus 2011.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep