Bert Convy
Bert Convy (23 Julie 1933 – 15 Julie 1991) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hero at Large (1980), The Cannonball Run (1981), en Weekend Warriors (1986), en in die televisiereeks The Snoop Sisters (1972).
Bert Convy | |
Geboortenaam | Bernard Whalen Convy |
---|---|
Geboorte | Saint Louis, Missouri, Verenigde State | 23 Julie 1933
Sterfte | 15 Julie 1991 (op 57) Brentwood, Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1958-90 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie wysig
Rolprente wysig
- 1970: Give Her the Moon
- 1978: Jennifer
- 1979: Racquet
- 1980: Hero at Large
- 1981: The Cannonball Run
- 1986: Weekend Warriors
Televisiereekse wysig
- 1966: Preview Tonight
- 1968: What's My Line?
- 1969: He Said, She Said
- 1972: The Snoop Sisters
- 1974: Tattletales
- 1976: The Late Summer Early Fall Bert Convy Show
- 1982: Tattletales
- 1982: It's Not Easy
- 1984: People Do the Craziest Things
- 1984: Super Password
- 1987: Win, Lose or Draw
- 1989: 3rd Degree!
Televisierolprente wysig
- 1971: Death Takes a Holiday
- 1972: Keep the Faith
- 1973: Lady Luck
- 1974: The Girl on the Late, Late Show
- 1974: Shakespeare Loves Rembrandt
- 1977: The Love Boat II
- 1977: SST: Death Flight
- 1978: Thou Shalt Not Commit Adultery
- 1979: The Man in the Santa Claus Suit
- 1979: Dallas Cowboys Cheerleaders
- 1979: Ebony, Ivory and Jade
- 1981: The Bert Convy Special: There's a Meeting Here Tonight
- 1982: Help Wanted: Male
- 1984: Love Thy Neighbor
- 1988: 99th Tournament of Roses Parade
Eksterne skakels wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladNazi-DuitslandPornhubAardverwarmingVulkaanHolocaustApartheidSuid-AfrikaTropiese sikloonGeweldAdolf HitlerAardbewingErfenisdag (Suid-Afrika)MenseregteErfenisAntoniemDroogteCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsIntensiewe vormTrappe van vergelykingByvoeglike naamwoordVergelykings (taalkunde)SwangerskapVryheidsdagWaarheid-en-versoeningskommissieWet op NaturellengrondGetalNelson MandelaMieliestronkRobbeneilandMenseregtedagSkoenlapperEkonomie van Suid-AfrikaBoelieryVersamelnaamWaterbesparing in Suid-AfrikaVarkgriep