Euclea coriacea

(Aangestuur vanaf Bergghwarrie)

Die bergghwarrie (Euclea coriacea) is 'n meerjarige struik of klein boompie wat deel is van die Ebenaceae familie. Dit spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Lesotho, die Oos-Kaap en die Vrystaat. In Engels staan die spesie bekend as die Mountain Guarri. Die boom se FSA-nommer is 593.

Bergghwarrie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Klade:Angiospermae
Klade:Eudicots
Klade:Asterids
Orde:Ericales
Familie:Ebenaceae
Genus:Euclea
Spesie:
E. coriacea
Binomiale naam
Euclea coriacea
A.DC., (1844)

Kyk ook wysig

Bronne wysig