Bell, Oos-Kaap

Bell is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die dorpie is net noord van Wesley op die R72-hoofpad.

Bell
Gehug
Bell is in Oos-Kaap
Bell
Bell
Koördinate: 33°15′0″S 27°21′0″O / 33.25000°S 27.35000°O / -33.25000; 27.35000Koördinate: 33°15′0″S 27°21′0″O / 33.25000°S 27.35000°O / -33.25000; 27.35000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitAmathole
Plaaslike MunisipaliteitNgqushwa
Stigting1857
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
5605

Geskiedenis wysig

Die dorpie is in 1857 gestig vir uitgetrede soldate van die Koning se Duitse Legioen wat hier op plase gevestig is, nadat hulle in die Krimoorlog geveg het. Die nuwe nedersetting (sowel as Bellville) is na Charles Davidson Bell, die destydse landmeter-generaal vernoem.

Sien ook wysig

Bron wysig